FRONT OF HOUSE & ADMINISTRATIEWE BESTUURDER Ceres Karoo
Employer via Adzuna
Ceres Posted 04 oct Closes 03 Nov
Type
Full-time
Pay
Not disclosed
Work setup
On site
Category
Driving & Logistics
About the job
FRONT OF HOUSE & ADMINISTRATIEWE BESTUURDER Ceres Karoo n Gasteplaas, gele in die pragtige Ceres Karoo, is op soek na n professionele, vriendelike en betroubare persoon/egpaar om deel te word van die bestuurspan. Die kandidaat sal verantwoordelik wees daaglikse gaste-ervaring, besprekings, administrasie, huishouding en algemene lodge-, selfsorg- eenhede- en kampterrein-bedrywighede. Hierdie persoon sal die eerste kontakpunt vir gaste wees en moet verseker dat elke gas vanaf die aanvanklike navr…
This vacancy is listed on Adzuna. Read the full advert and apply there; Insly does not receive applications for it.
This employer takes applications on their own site.
Read the full advert and apply on Adzuna