Gelato-maker / Produksietoesighouer
Babylonstoren
Franschhoek Posted 04 oct Closes 03 Nov
Type
Full-time
Pay
R360 000 – R480 000 per year
Work setup
On site
Category
Driving & Logistics
About the job
Gelato-maker / Produksietoesighouer Babylonstoren is op soek na ’n bekwame, praktiese gelato-maker om verantwoordelikheid te neem vir die daaglikse bestuur van ons gelato-produksiefasiliteit. Die ideale kandidaat het ’n passie vir die vervaardiging van gelato van uitstekende gehalte, sterk leierskapsvaardighede en die vermoë om ’n skoon, doeltreffende en goed georganiseerde produksieomgewing te handhaaf. Verantwoordelikhede: Vervaardig gelato en sorbet van hoë gehalte volgens vasgestelde resept…
This vacancy is listed on Adzuna. Read the full advert and apply there; Insly does not receive applications for it.
Employer: Babylonstoren
This employer takes applications on their own site.
Read the full advert and apply on Adzuna