Junior Veld Tegnikus – Installasie & Onderhoud (Pretoria-Oos)
Ligpos Ltd
Pretoria Posted 3 days ago Closes 17 Nov
Type
Full-time
Pay
Not disclosed
Experience
Entry level
Work setup
On site
Category
Trades & Construction
About the job
Ligpos (Pty) Ltd soek ’n Junior Veld Tegnikus wat verantwoordelik sal wees vir installasie by nuwe kliënte en instandhouding by bestaande kliënte. Die pos vereis dat die kandidaat torings kan klim en nou saamwerk onder die leiding van ’n Senior Tegnikus. Bereidwilligheid om oortyd te werk is nodig, sowel as die hantering van vlak 1 kliëntediens in ons kantoor. Vereistes sluit in: 18–25 jaar, eie vervoer met ’n wettige lisensie, Afrikaans- en Engelspratend, sterk interpersoonlike vaardighede en …
This vacancy is listed on Adzuna. Read the full advert and apply there; Insly does not receive applications for it.
Employer: Ligpos Ltd
This employer takes applications on their own site.
Read the full advert and apply on Adzuna