Takassistent / Branch Assistant
OVK Bedryf BPK
South Africa Posted today Closes 24 Nov
Type
Full-time
Pay
Not disclosed
Experience
Entry level
Work setup
On site
Category
Driving & Logistics
About the job
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binnen ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 2– 3 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ‘n aanbeveling. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Goeie verkopevaardighede. Verantwoordelikhede: Lewering van goeie kliëntediens en bemarking; …
This vacancy is listed on Adzuna. Read the full advert and apply there; Insly does not receive applications for it.
Employer: OVK Bedryf BPK
This employer takes applications on their own site.
Read the full advert and apply on Adzuna